Successfully reported

O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Beverley K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Magnificent. Beautiful, peaceful, safe, truly magnificent. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Hi Beverley, Thank you for the positive feedback. We are glad you had a good time and hope to see you back at the farm in the near future. Kind regards, Alan & Riëtte

Michela F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome, peaceful, relaxing. What a lovely place! We had such a lovely time, the fishing was tough but stick it out, and you figure them out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker! Dit was die perfekte lang naweek. Ons het dit ongelooflik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Rustig en stil. Ons het heerlik gekuier. Granny's kothuis was gemaklik en baie skoon; die tweede kamer is baie klein. Die Tonteldoos grondpad was baie sleg weens die onlangse reën; die plaaspad was nog slegter! As jy wil wegkom van die stad se lawaai en gejaag en net rustig wil wees en ontspan, is hierdie die ideale plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Hi Marianne, Baie dankie vir die terugvoer en die moeite wat julle gemaak het om ons te skakel met goeie raad vir verbeteringe. Hoop ons sien julle weer op die plaas. Groete Alan & Riëtte

Scott Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful, relaxing and quiet getaway. We had a very relaxing stay on the farm. We were able to walk for ages around the farm. There is a lot of bird life at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike herlaai van batterye! Ons het heerlik gebly in Grannies Cottage! Die vuurherd was al Vrydagaand aangesteek, want dit was heel koel in die omgewing. Die plaas is stil en sonder TV of WiFi, en mens kan jou batterye rustig herlaai. Dis lekker om die beeste te sien en net plaaslewe te ervaar. En my konstante hoes was sommer baie beter van die skoon lug! Dit was nogal 'n belewenis om by die padkafee, en die besige Hungry Otter in Tonteldoos te besoek, slegs 3km van Grannies Cottage af. Die pad is ongelukkig regtig erg vir stadsmotors, maar ons voertuig is hoog en kon die dongas hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig, mooi en lekker om afteskakel. Ons het baie lekker gebly, ons het ook ons 2 x Scottish Terriers saam gevat. Hulle het dit ook baie geniet - maar ek verkies dat die cottages net 'n heining gehad het sodat ons honde apart kon wees van die ander gaste se honde. Die is baie naby die hoofhuis. Maar die plek is pragtig, my man het die visvang baie geniet. As jy hou van 'n paar dae sonder "screen time" is hierdie plek perfek. Baie dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Peaceful. Beautiful and peaceful. The dams are not within walking distance from the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

A place to breathe. O'Grady's farm is a beautiful place with a wonderful little history. We went with our 2 x 3-year-olds and 1-year-old baby, and the space and freedom were next level. Sometimes you go away and end up being more tired because of travelling, sightseeing, and being on the move - the O'Grady's farm is not that. It is a break in its truest sense. Thanks, Alan and Riette for your hospitality and being welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
O'Grady Farm - Grannies and Oumas Cottages
Hi Ricardo, thank you for a lovely review. We hope to see you on the O'Grady farm for many years to come. Alan & Riette

Hendrik K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rus en vrede. Baie rustig en stil. Geen lig- of geraasbesoedeling. Lekker om plaas of area te beken. Baie swak selfoonsein, maak dit nog beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: O'Grady Farm, Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af242661b441e1263468014b23e6769b92df3d16a1dc94a6a3cfef4bb623563da594d3d416e04055f7c49c48889cd3ef973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.6 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.341368482212 30.021489253967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang