Successfully reported

O'Grady Farm - Reitzii

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Evert Philippus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Salig. Rustig. Die eienaars het ons voor die tyd laat weet dat daar dalk nie krag gaan wees nie weens 'n erge donderstorm en die opsie gegee om 'n ander naweek te kom. Sulke inligting word hoog op prys gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
O'Grady Farm - Reitzii
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer en hoop om julle gou weer by O'Grady's te sien.

Maria T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Excellent. Very beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en hondjie seutnie het die hele wêreld vol gehardloop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aranka V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld, die kuier was goed vir siel en gees. Ons het heerlik gekuier, die uitsig is pragtig. Grondpad was bietjie rof, maar rybaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2024

Lekker ontspan, vis gevang en selfs 4x4. Kinders het die diere geniet. Plek was netjies en skoon. Beddegoed en handdoeke kraakvars. Pragtige uitsig op die damme en veld. Daar was oorgenoeg hout vir die kaggel en buite braai voorsien. Swartbaars was lekker honger, maar geen forel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Theo V
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Baie mooi en rustig so ver uit dorp - beveel bakkie aan. Maar was vir ons 'n goeie wegbreek, dankie. Pratige wêreld en goeie plek om uit die gejaag te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Manuela T
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Dis 'n pragtige plek, stil, die regte plek om te ontspan. O'Grady Farm - Reitzii is 'n wonderlike plek, waar mens net kan ontspan in die natuur. Ons het gestap, die ander het vis gevang, ons het regtig heerlik gekuier en sou graag eenkeer 'n maand wou kom kuier as dit net nie vir die pad soontoe is nie. Dis 'n nagmerrie van 'n grondpad en moet glad nie met 'n gewone voertuig aangedurf word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Pragtige plaas met gasvrye mense. Oorvloedige reën het ons aktiwiteite effens beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

'n Aangename wegbreek uit die stad. 'n Pragtige plaas waar mens jou batterye kan herlaai. Die plaas is baie stil met mooi damme en staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2020

Is 'n pragtige plaas, net jammer oor die pad. Was 'n baie lekker wegbreek saam my kinders en kleinkind. Dit is baie veilig vir kleinkinders om op die groot groen grasperk te speel. Huis is baie gerieflik. Area ligging pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: O'Grady Farm, Houtenbek 97JT, 6.4 km from Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bc34cd34a2dd724c280e9ca4a183e97328a171d47c9451ed4c091b2d775e156f599aeef3f17b8be1b2eb27eef7b85083f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.4 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.336495121039 30.019366160713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang