Successfully reported
+22

Oh so Heavenly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Oh so Heavenly is 'n pragtige selfsorgkothuis in die hartjie van Milnerton in Kaapstad. Die eenheid is ideaal vir sake- of ontspanningsdoeleindes.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 1 volwassene en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 1 enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer, en die kothuis beskik oor gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en gratis tee en koffie.

Slegs 'n kort entjie van die strand af, is die eiendom ook sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite, insluitend gholf, stap, swem, branderplankry en wynproe. Met 'n privaat ingang, gratis veilige parkering, 'n tuinarea en buitemeubels, kan gaste 'n veilige en gemaklike verblyf geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Volledige kombuis

Ligging

  • 20 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5d972ad16f594df8c5e472c1c8713a3029e1c4c266003cb922bf933848ac8a35bc564f77572ddd99d45e0a03dbe8c78767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 1) 20 Langerman Avenue Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.880923753908 18.495062977547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang