Successfully reported

Ohana Haven

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jenny V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike akkommodasie. Ohana is lieflike akkommodasie, baie naby aan EG Jansen. Die verblyf is gemaklik, skoon, netjies, modern en goed toegerus. Daar is veilige parkering, en 'n baie behulpsame en vriendelike gasheer. Ons het al die ekstras, soos koffie, water, sjokolade ens. baie waardeer. Ek kan Ohana 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sekele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stunning. Loved every minute of it. Absolutely beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

10 uit 10. Ons het daar aangekom met motorprobleme wat ons oppad soontoe opgetel het en Shaun het uit hulle pad gegaan om ons te help. Wonderlik om erens aan te kom na 'n lang reis met probleme en dadelik te weet jy is by mense wat werklik omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het gereis vir skole rugby en een aand oorgeslaap. Sou graag langer wou bly. Ons het ongelooflik lekker gebly. Shaun was baie hulpvaardig en die geriewe is uitstekend. Sekerlik een van die beste ervarings wat ons al gehad het op 'n kort kuier en ons reis baie gereeld vir sport en ander skoolaktiwiteite. Ek kan hulle met selfvertroue aanbeveel. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. The place is stunning, the area is peaceful and you are offered privacy. It really feels like a home. It has everything you need. I am impressed and definitely booking there again. Shaun was so sweet; he showed me around and made me feel comfortable. My partner loved it as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, netjies, veilig en stil. Ohana is baie skoon, netjies, modern en gerieflik ingerig. Ohana is gerieflik naby aan sentrums geleë. Diens is stiptelik, vriendelik sonder om 'oormatig' te wees. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sjaninka
Ohana Haven
Baie dankie, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sjaninka Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Robben Road, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68029c007c8fc9c4ba655ba95d306a4003e4b9432cffe90e6d0b0b4c5a17cffc4c93d19ae435eec62f26d0988f8813752874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Robben Road Morganridge 1459 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.188122789024 28.235237577427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang