Ohana House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ohana House is 'n bekoorlike huis in die Settler Sands-kompleks in Port Alfred en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, vriende of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n TV met Netflix en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n stoep met oorgenoeg buitesitplek, 'n buite-etenstafel, buitestort en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 135
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 39 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang