Ohana House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunshine Coast Home Management bied Ohana House aan, 'n ligte en bekoorlike huis geleë in die gewilde kompleks genaamd Settler Sands in Port Alfred, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied binne loopafstand van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin, vriende of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet, wasbak en versteekte wasgoed met beide 'n droër en wasmasjien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n slim-TV en gemaklike rusbanke in.
Die huis maak oop na 'n patio met ruim buitesitplek, 'n buite-eetkamertafel, 'n buitestort en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n hek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 39 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang