Successfully reported

Oil Mill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens, netjies en bekostigbaar. Baie netjies, vriendelike diens en bekostigbaar, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Just what we ordered. Nicely situated. Lovely restaurant. Included a fabulous breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie T
1 nag
5.0
Jun 2025

Can recommend for a weekend in Swellendam. Beautiful garden! Very quaint. Comfy bed. Aircon to take the chill out of the air. Yummy breakfast at the restaurant in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absoluut awesome. Dit is 'n pragtige ou historiese gebou. Kamer was baie gemaklik. Die tuin is pragtig. Ons het baie lekker geslaap en wakker geword die volgende oggend met 'n pragtige opgeruimde voelsang. Die ontbyt was heerlik en die span was super vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ervaar die Kaapse kultuur en gasvryheid. Matras was effens ongemaklik, maar andersins was die kamer baie netjies, skoon en gerieflik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oil Mill Guesthouse
Beste Ilona, Baie dankie vir jou pragtige opmerkings oor ons gastehuis! Ons is in die proses om kamers weer op te gradeer en nuwe matrasse in te sit waar nodig is. Ons hoop om jou sommer vinnig weer te sien. Vriendelike groete Die Oil Mill Span

Clifford C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Good. It was very nice to stay and the staff are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Waarde vir geld met restaurant. Waarde vir geld en restaurantpryse billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oil Mill Guesthouse
Beste Frans, Baie dankie vir jou mooi opmerkings oor ons gastehuis en restaurant. Ons is so bly jy het dit geniet om hier te kuier. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Vriendelike groete, The Oil Mill Span

Neville D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Enjoyed overnight stop in historical town. Quiet, smallish room but comfortable bed. Breakfast much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leatitia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Baie lekker! Baie lekker gekuier; ontvangs vriendelik; inboek moeiteloos; restaurant heerlike kos; eenheid pragtig skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Sal beslis weer gaan. Pragtige plek, en die restaurant was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Oil Mill Guesthouse
Hello Anton, Baie dankie vir die mooi opmerkings. Ons is baie bly om te hoor jy het lekker gebly en lekker geëet in ons restaurant! Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete, Die Oil Mill Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 241 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4d07247bdb4eb1804c83c95af4b2a52378baa403618720241bf5abe96f2f3db531cfc17a3076026541531818bcdd2d881cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 241 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0365425 20.4260772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang