Oil Mill Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 241 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oil Mill Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in Swellendam aan die voet van die Langeberge. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, asook besoekers met 'n belangstelling in geskiedenis, die natuur en buitemuurse aktiwiteite.
Dié gastehuis bied 'n verskeidenheid kameropsies wat elkeen 'n privaat ingang het. Die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne, badhanddoeke en japonne word voorsien. Ander geriewe sluit haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, 'n lessenaar en gratis WiFi in. Elke kamer maak op 'n stoep oop.
Die tuine bied 'n rustige omgewing en die strelende geluide van water wat eens die watermeul in die agtergrond aangedryf het. 'n Kinderspeelarea is beskikbaar en daar is 'n restaurant met 'n uitgebreide à la carte-spyskaart en 'n omvattende wynlys op die perseel. Die restaurant is oop vir ontbyt en middagete, terwyl aandete vir groepe van 6 of meer beskikbaar is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marietjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 241 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Oil Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 241 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang