Successfully reported

Okanti

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Yolanda R
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Nie ver uit Vaalwater nie, perfek vir rustige bosveld atmosfeer. Bekostigbaar en hulle het baie mooi na my omgesien, die gasvrou het my oproepe altyd beantwoord, en spesiaal vir my bygestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Okanti
Baie dankie. Word opreg waardeer. Groete Alta

Gretna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Very peaceful and comfortable with friendly and helpful hosts. The hosts are very friendly and helpful. You can find everything you need in the self-catering units. Lovely boma for braai. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Okanti
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Groete.

Leni V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Beautiful. We have enjoyed the bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Retief & Desiree V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie goeie verblyf. Vriendelike, hulpvaardige staf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Die boma en was lekker gesellig. Dit was baie rustig, dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

I loved visiting and everything was perfect! I felt I was at a 5-star hotel. The staff were extremely helpful and friendly. The accommodation was very neat and had everything I needed. The quietness of the bush was soul food. I can highly recommend the place. I loved visiting!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl K
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Pragtige omgewing, baie diere gesien en die eienaars is baie gewillig om met enigiets te help. Sal definitief weer Okanti besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Okanti
Baie dankie vir die resemsie. Ons wardeer opreg. Volgende besoek se ontbyt is op die huis.

Tertius D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2022

Baie vriendelike diens en behulpsaam. Gaan uit die pad om jou tuis te laat voel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke B
1 nag
4.0
Aug 2022

Perfek vir 'n besigheidsreisiger. Skoon en netjies. Ontbyt was ingesluit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Okanti
Baie dankie. Jou terugvoer word opreg waardeer.

Laura V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2020

Fantastic bush breakaway. Our stay was truly wonderful! Straight after Covid-19 lockdown level 1, we enjoyed a long weekend away with friends and our doggy! The customer service was fantastic! Loads of roads to walk and cycle (MTB), plus lovely game drives! The lapa areas are fantastic and the main lapa has lovely patio covered for relaxing or playing pool, and with a good sized pool nearby!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Okanti
Thank you so much for the kind words. Highly appreciated. Regards Okanti

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 of Slipsteendrift Farm 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABscJA2EiCpoDRhZJ5L133Rx7cTUaM4dRAsYIO6i6sREVVJrdvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 1 of Slipsteendrift Farm 91 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.279055 28.155835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang