Successfully reported
+30

Okapuka Safari Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Nelson Mandela Avenue, Döbra, 32 km from Windhoek, Khomas
  • Vanaf R3 510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Okapuka Safari Lodge bied 'n unieke Afrika-wildervaring op die drumpel van Namibië se hoofstad, Windhoek. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek, gaste kan die rus en vrede vanaf die stoep van hul kamer geniet en kyk hoe vlakvarke en wildsbokke wei.

Daar is 4 Standaard Klassieke kamers, 10 Klassieke Safari-2-Enkelbedkamers, 6 Klassieke Safari-Koningkamers óf 'n privaat Safari-suite. Elkeen van die eenhede het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het óf 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, koffie- en teeskinkbord en gratis WiFi in. Elke kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing.

Okapuka Safari Lodge het 'n restaurant op die perseel, 'n kroeg en 'n gemeenskaplike buiteswembad waar gaste kan afkoel. Veilige parkeerplek is by die hooflodge beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 42 Nelson Mandela Avenue, Döbra, 32 km from Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Okapuka Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 510
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 510
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Nelson Mandela Avenue, Döbra, 32 km from Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5025b79c552596098890f76430048863cd4031c402d6725721207509c2d33a16b1b930bd41ff5954aaa6ed2d64b5dfef67f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 510 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 42 Nelson Mandela Avenue Döbra Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.302841 17.065879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang