Successfully reported
+16

O'KEI

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Kingfisher and Robin Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

O'KEI bied selfsorgverblyf in 'n vakansie-dubbelverdiepinghuis in Kei Mouth en is ideaal ingerig vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis het slaapplek vir tot 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens asook 'n stapelbed. Beide stort- en badgeriewe is beskikbaar.

Die hoofleefarea is bo en lei na 'n balkon met 'n Weber-braai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Daar is 'n draagbare braai in die tuin onder wat gaste ook kan gebruik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of Kingfisher and Robin Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Kingfisher and Robin Road, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee0a3f7f623e9d25a9889a42383a2592850deb21166c23a66d97567f458b50301d3c1ee509f18c311ccc7c3db312fbd73c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) Corner of Kingfisher and Robin Road Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.677243363715 28.372295720763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang