Successfully reported
+19

Old Balgowan Farm Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Old Balgowan Farm Cottages is op 'n werkende plaas in die hartjie van die Midlands Meander geleë, net 4 km vanaf Michaelhouse-skool. Die plaas bied 2 damme, met gebruik van bote en kano's, asook geleenthede vir piekniek, visvang, stap, verken, of om met die beeste en vriendelike plaasdiere te meng.

Rustige verblyf word gebied in 4 knus selfsorgkothuise, elk met 2 slaapkamers, 'n badkamer, sitkamer, kombuis, kaggel en lieflike uitsigte. Elke kothuis het 'n privaat stoep met sy eie braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Midlands is die tuiste van 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos plattelandse markte, trou-venues, restaurante en kafees, brouerye, visvang en voetslaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolande E
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. We loved our stay. The unit was clean and fresh. Loved the little spoils, like bath salt and candles. My grandson l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Malindi S
Gesin met tieners
5.0
Ideaal geleë, pragtige omgewing, skoon en netjies en waarde vir geld! Old Balgowan is 'n gerieflike, skoon en netjiese gastehuis op 'n pragtige plaas ...
Sien meer
Apr 2025
Louis D
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie lekker met al die plaasdiere. Ja. Was baie lekker gewees.
Okt 2024
Brigitta S
5.0
Calm, cosy, quiet. The stay was great, lovely places to walk to, encounters with wildlife, and an extremely friendly, family dog who ad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Giuliette B
Gesin met tieners
5.0
Rustig op stoep gekuier en gebraai. Uitsig was mooi. Ons het lekker geslaap. Ons het heerlik gebly dankie. Alles was skoon en netjies. Die uitsig is b...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Old Balgowan Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc12a0560ea6af7573657d092330173f71e77e665062fc6ea103205ade638e8156e6a2c7faf2813fbb2a56405c9a1d4adb4d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Off R103 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.375380394686 30.048914636338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang