Successfully reported
+30

Klipbokkie Old Barrel Lodge

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 13 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Klipbokkie Old Barrel Lodge is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die Kransberge, 30 km vanaf Thabazimbi, en bied akkommodasie vir 6 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 enkelmatrasse in die leefarea vir kinders. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 3 badkamers—een met 'n bad en stort, en die ander 2 elk met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek vir ontspanning.

Gaste kan skilderagtige wandelings geniet en die pragtige natuurlike omgewing inneem, wat dit 'n ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers maak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Farm 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Klipbokkie Old Barrel Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 278KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda35eddc9ce4b2cb7df4c7bcec00210876011a40da564531deb73b7f85fbf698de6717414bfe2fb1b95206a914decc8a2e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Farm 278KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -24.48626 27.619909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang