Old Camp Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 913, Nottingham Road, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Camp Cottage is in Dargle geleë en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige plaastoevlugsoord. 'n Juweel van die KwaZulu-Natal Midlands, hierdie plattelandse verblyf bied 'n ontsnapping omring deur heuwels, mistige valleie en groen.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n patio met sitplek waar gaste kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring.
Gaste kan wakker word met voëlgesang en uitsigte oor plaasgrond en beboste hellings, met die landskap wat met elke seisoen verander.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 913, Nottingham Road, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 913, Nottingham Road, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang