Successfully reported

Old Cape Last Trading Post

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Andreas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Baie dankie. Baie lekker gebly. Eenheid is ruim, gerieflik en baie netjies. Naby winkels, strand en hawe, loopafstand. Ons gasvrou is 'n juweel van 'n mens en het ons baie tuis laat voel. Beveel beslis aan. Advertensie is 100% korrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie aangenaam. Baie lekker gebly in hierdie netjiese, goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larochelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Alles was gerieflik, vriendelike diens. Ons het die verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Old Cape Last Trading Post
Dankie. Julle altus welkom as gaste. 10/10

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Micayla V
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Dit was 'n plesier om ons naweek te spandeer in twee van Old Cape Last Trading Po. Dit was 'n plesier om ons naweek te spandeer in twee van Old Cape Last Trading Post se units te bly. Die diens was uitstekend. Al twee units was netjies, groot genoeg vir al twee gesinne. Sal die plekkie aan enigeen voorstel. My gesin sien uit daarna om weer vir hulle te kies as ons akkommodeer in Struisbaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Dissapointing. Was very disappointed. Advertised as 2-bedroom, 2-bathroom. This was not the case. 4 bunk beds in lounge, 1 bedroom and 1 bathroom. Very noisy neighbours surrounding us, excessive drinking and smoking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Lang verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Rustig en stil. Sal weer daar gaan, stil en bekostigbaar. Personeel altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haaroon R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Value for money, central, lovely staff. Very comfortable, felt at home from the get-go, awesome location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Heerlik. Altyd lekker by Old Cape. Skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Kuier was tops, die verblyf nog beter. Met alles so gemaklik naby (hawe om die draai, winkel oor die pad en restaurant net langsaan ) vol punte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 72 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC9HAgVZ26mFbATKs97EjdF4KNSobJJ2xiPvuwjiVFPbsRmnFx5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 72 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-16:00 11:00 -34.800071859822 20.051920542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang