Successfully reported

Old Cape on the Marina

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.2
Veiligheid
4.3
Dorian B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Enjoyable peaceful experience. We had a very relaxing and peaceful experience. If you are looking for a place to rest, this is the place for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Old Cape on the Marina
Guests are always welcome and can be recommended. Charl

Jamie A
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Stil en veilig. Baie oulike plekkie. Ek sal net aanbeveel dat die stortgordyn vervang moet word, want dit ruik, en die laken vir groot bed, want dit het vlekke op gehad. Die dubbelbed se matrasse slaap soos Cloud 9, baie lekker. Swembad was mooi skoon. Die dreinreuk slaan ook bietjie op in die stort. Dalk moet julle net die stort oopdraai voor gaste inboek en bietjie vars maak. Verder dink ek die prys is goed vir die eenhede. Die skoonmaak koste is bietjie baie. Omgewing is baie veilig en baie stil. Dankie vir 'n lekker bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jamie A
1 nag
4.2
Sep 2025

Stil en veilig. Baie rustige en veilige omgewing. Die tuin is mooi en die swembad is skoon. Die dubbelbedlaken het net vlekke gehad. Verder geen klagtes oor akkommodasie nie. Die prys is goed, net die skoonmaak koste wat bietjie oortollig is. Dankie vir die lekker bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shiehaam P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Fair. It was okay. We had to pay a R500 cash deposit if there were any breakages. Refundable. Someone walked in unannounced every day. We had to request for them to switch the outside lights on around the pool. It was only on for the first night, but the rest of the weekend it was off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Old Cape on the Marina
These were wonderful guests to have and most pleasant.

Fallon D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2025

In between. It was okay but very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Was bietjie kort, het lekker gerus. Yes, no problem. Rest well, very quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2025

Rubbish and certainly not worth the rental. They can get away with. The pictures lie. The pool level was down by 40cm as it "had a leak" and had just been cleaned, so there was an unhealthy amount of chlorine granules floating on the pool. Our bedroom ceiling had a huge brown stain, and the interleading door is so thin that we could hear our neighbours do everything from their dog's nails clicking on the floor to hearing them open a fizzy drink. The smells from their ablutions also came under the door, and our room stank. The big heavy gate does not have a motor and cannot lock, so we had to strain to get it open and closed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Servaas D
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Jan 2025

Totale uitbuiting en nagmerrie-ervaring. Glad nie waarde vir geld nie. Hierdie was 'n asbolute nagmerrie-ervaring. Ons het 7 nagte bespreek en het besluit om na 2 nagte te ry en ander verblyf te gaan soek. Die dubbelbed in die hoofslaapkamer was soos 'n hangmat gewees en 'n mens kon eenvoudig nie daarop slaap nie, na twee nagte het ons erge rugpyn ervaar. Buiten die swak toestand van die bed, was die perseel glad nie veilig nie ─ die hek kon nie sluit nie, die hekmotor het nie gewerk nie en die hele perseel was vol palette gepak gewees. Die eenheid is ook baie klein en nie gemaak vir vier mense om in te bly nie. Die foto's is verseker misleidend. Hierdie tipe eiendom hoort nie beskikbaar te wees op 'n platform soos hierdie nie. Ons het die probleem van die bed onder die verteenwoordiger van die eiendom gebring en geen alternatief is aangebied nie. Hierdie is totale uitbuiting, moet asb. nie dieselfde fout as ons maak nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Charl
Old Cape on the Marina
Dankie vir u terugvoer. Ons streef altyd daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak en waardeer alle terugvoer wat ons help om te verbeter. Ons beddens is van uitstekende gehalte en ons ontvang oor die algemeen baie positiewe kommentaar daaroor. Ons is jammer om te hoor dat hierdie spesifieke gas 'n uitdaging ervaar het. Ons sou graag betyds in kennis gestel wou word om die situasie reg te stel of alternatiewe oplossings aan te bied. Dit is natuurlik moeilik om in die middel van die piekseisoen veranderinge aan te bring, en ons verstaan dat dit soms lei tot misverstande. Ons wens die gas alle sterkte toe en hoop dat hulle in die toekoms 'n verblyf sal vind wat hul spesifieke behoeftes beter kan akkommodeer.

Monray K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Baie lekker en rustig gewees, 'n veilige en rustige afkoel kuierplekkie. Ja, ons het baie lekker gebly en ook die rustigheid en veiligheid van die akkommodasie geniet. Dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Charl
Old Cape on the Marina
Hello Julle is altyd welkom as gaste. Veiling ry Charl

David D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Great stay. Great stay. Close to the marina.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d23cca531126a744bac5d15b2c0454a53427e98e943868d4ed9886438aa8d92d58eaa64b63239918e6c37920e925e7b7e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 18 5 1 4 3 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7828035 18.1488931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang