Familie huis Basisha
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 14 Hartwell Crescent, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Familie huis Basisha is in Westville, KwaZulu-Natal, geleë en bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf met outydse meubels. Hierdie eiendom is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Verblyf word aangebied in die hoofhuis, wat slaapplek bied vir 6 tot 8 gaste, en 'n kothuis, wat slaapplek bied vir 3 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n bad of 'n stort.
Die kothuis het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Hartwell Crescent, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 14 Hartwell Crescent, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang