Old Coach Road Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R38 Kaapmuiden Road, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Coach Road Guest House is geleë op 13 hektaar grond 9 kilometer buite Barberton op R38 Kaapmuidenweg. Die gastehuis word omring deur inheemse Laeveldse plantegroei en baie oorblyfsels uit die goudstormloop-dae van Barberton. Old Coach Road is ideaal geleë om die omliggende gebiede van Swaziland en Krugerwildtuin te verken.
Verblyf word gebied in 4 gastekamers, 'n eenslaapkamerwoonstel-eenheid en een tweeslaapkamer-gesinseenheid. Die gastekamers is almal toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse en en suite-badkamers. Die gesinseenheid en eenslaapkamerwoonstel-eenheid beskik oor 'n sitarea, kombuisie met yskas en mikrogolf, maar geen kookgeriewe nie. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend bedien wat by die kamertarief ingesluit is. Daar is geen selfsorg- of braaigeriewe nie.
Aand-eetgeriewe is nie beskikbaar nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Off R38 Kaapmuiden Road, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Old Coach Road Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off R38 Kaapmuiden Road, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang