Successfully reported

Old House Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie bestemming vir 'n oornag. Rustig, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Dit word waardeer, en ons hoop om u weer in die toekoms te huisves.

Mary Anne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very very pleasant. Will definitely be back. Very comfortable. Hubby was very happy he could watch the soccer. The room was near the secure parking, so packing up the next morning was easy. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic. Was fantastic and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Thank you very much for your review. We do appreciate it and hope to accommodate you again in the future. Kind regards, Elle

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker oorgeslaap. Baie mooi ou huis hotel met mooi hout binne. Elize is baie vriendelik en baie professioneel en die aandete wat sy vir ons gemaak het, was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Goeie dag Hennie, Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly Elise kon julle tot diens wees en dat julle die ete geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves. Groete, Elle

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Standaard van akkommodasie baie goed, lekker kos! Lekker groot, ruim kamers, netjies ingerig. Die krag en water het in die nag afgegaan, en sonder aircon was dit baie warm. Dit was te doen met die dorp se krag en water. Ons het baie lekker geswem en skaap tjops en malva poeding gehad. Die mense wat daar werk, is baie gasvry. Ons het te vroeg aangekom en hulle het ons nog steeds verwelkom en laat incheck.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melaine
Old House Lodge
Goeie dag Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Nogmaals jammer oor die kragonderbreking, dit was 'n groot ongerief vir baie. Baie bly u kon die res van u verblyf geniet. Hoop om u weer in die toekoms te huisves onder koeler omstandighede. Groete Elle

Duane H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Perfect for a quick overnight stop over. Perfect stop over. Safe and secure. Clean and well presented. Super friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Warm welcome, spotless rooms, great value—ask for a back room if light sleeper. We were warmly welcomed to this lovely lodge. The room was spotless and offered excellent value for money. Our room was located on a main road, so light sleepers may prefer requesting a back room to avoid traffic noise. Otherwise, it’s a truly wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneonette V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Netjies en gemaklik. Ek het lekker gebly, die aandete was teleurstellend en sal nie dit aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melaine
Old House Lodge
Goeie dag Baie dankie vir u terugvoer. Baie jammer om te hoor van u slegte ervaring. Soos ek sien het u die chicken schnitzel geëet? Sal bly wees as u my kan laat weet op ons epos hoekom dit so teleurstellend was, dat ek so gou as moontlik aan die verbetering daarvan kan begin werk. Groete Elle

Louise E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Gesellig, netjies, goeie diens. Heerlik! Matras was baie ongemaklik/uitgewerk. Aanbeveling vir 'n haardroeër in kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melaine
Old House Lodge
Baie dankie vir u terugvoer, dit word baie waardeer, en ons sal verseker aandag gee aan u voorstelle.

Susan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Uitstekend. Netjies,skoon en 'n pragtige kamer. Definitief. Baie dankie. Diens van die webtuiste en Old House Lodge was vinnig en uitstekend. Binne oomblikke terugvoer en slaapplek vir die nag. Sal beslis weer by Old House Lodge oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melaine
Old House Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om u weer in die toekoms te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2481ce4ad3e502d6de80c8088ea9e17ed7750e196cacc2425c6a684f417bdae505334a2f0e94f7d507b634dbc678eff015a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 31 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.353928687668 22.586104273796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang