Old Mine Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Woodburn Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Mine Guest House is in Musina geleë, 'n gerieflike plek, hetsy vir 'n oornagplek of om uitstappies na die natuurryke habitat van Limpopo te beplan. Hierdie geskiedkundige en ruim mynbestuurderswoning is in 1919 gebou aan die buitewyke van Musina en kyk uit oor die bosveld en Sinquelele-heuwels.
Die huis is in 'n gastehuis omskep en bied verblyf in 8 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer en elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
'n Volledige Engelse ontbyt is elke oggend by Old Mine Guesthouse beskikbaar. Die eiendom bied 'n buiteswembad, 'n sonterras, gratis privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Woodburn Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Old Mine Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Woodburn Avenue, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang