Old Oak Guest House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 54 Ganzekraal Street, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Old Oak Guest House is in Bellville, die noordelike voorstede van Kaapstad, geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf-opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers en om 'n moeitevrye verblyf te verseker, verskaf ons 'n ononderbroke kragtoevoer asook gratis WiFi en veilige parkeerplek agter palissade-heinings.
Die gastehuis bied 6 en suite-dubbelkamers met 2 enkel- of koninggrootte-beddens. Daar is 'n TV met DSTV in elke kamer asook 'n ekstra kombers vir die koue nagte, 'n kluis en 'n haardroër in die kas.
Gaste word 'n Engelse of Kontinentale ontbyt bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, binne- en buitebraaigeriewe asook 'n pooltafel en tafeltennis in.
Old Oak Guest House is net 20 minute vanaf die Kaap se gewildste toeriste-aantreklikhede en sakesentrums geleë en dien as 'n uitstekende basis vanwaar die wonders van die Kaap verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 54 Ganzekraal Street, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Old Oak Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 54 Ganzekraal Street, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang