Old Posthouse Guest Accommodation
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koninginstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R999 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Old Posthouse Gastehuis in Ladismith bied 'n bekoorlike en gemaklike verblyf in die hartjie van die Klein Karoo. Dit bied beide selfsorg- en bed-en-ontbyt-opsies en is ideaal vir paartjies, gesinne of sakereisigers wat 'n rustige verblyf soek.
Verblyf is beskikbaar in verskeie kameropsies om aan gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en privaat badkamers, met linne en badhanddoeke voorsien. Een van die kamers sluit 'n selfsorgkombuis in, terwyl die oorblywende kamers ontbyt bied. Die kamers beskik ook oor sitareas met lessenaars en stoele, slim-TV's, toegang tot gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan 'n gedeelde swembad en veilige parkering op die perseel geniet. Die eiendom bied ook maklike toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede in en om Ladismith. Verken die skilderagtige Swartberge, besoek die historiese Ladismith Museum, of neem 'n rustige wandeling deur die dorp se oulike strate en plaaslike winkels. Buitelug-entoesiaste kan stap, voëlkyk en natuurritte in die omliggende Klein Karoo-landskappe geniet.
Ligging
- Koninginstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koninginstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang