The Old Rectory Hotel & Spa
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Bull Street and Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R12 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Rectory Hotel and Spa is in die hartjie van die bekende Plettenbergbaai. Die ou pastorie is 'n gerestoureerde nasionale monument wat in 1777 gebou is en ontwikkel het tot 'n intieme boetiekhotel.
Verblyf word gebied in 2 suite-kategorieë, wat elkeen smaakvol versier is en koninggrootte-beddens het. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Elke suite het ook tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n yskassie, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan die spa en restaurant op die perseel benut of langs die swembad ontspan.
Die hotel is ook perfek vir dae van pret en verkenning, en bied maklike toegang tot Plettenbergbaai se strande, die Keurbooms-strandmeer en die Robberg Natuurreservaat. Die dorp is bekend vir sy milde klimaat en gesinsvriendelike atmosfeer, asook die geleentheid om seesoogdiere, soos walvisse, robbe en dolfyne, te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rare Earth Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner Bull Street and Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Old Rectory Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Bull Street and Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang