Successfully reported
+22

Old Roastery Guest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 WEG Louw Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Roastery Guest Cottage is 'n losstaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, veilige parkering en 'n binnehof in Bloemfontein.

Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste. Dit bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die eenheid het 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Buite in die binnehof is daar patio-meubels en gaste het toegang tot braaigeriewe op versoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madeleine R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, gerieflik met alles wat jy nodig het. Gerieflik, netjies en skoon vir oornag met jou diere kinders en route na jou bestemming.
Jul 2025
Francisca D
5.0
Netjies, privaat en beslis aan te bevele. Verblyf was waarde vir geld.
Jun 2025
Ernst U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename kuier. Lieflike plekkie met eie private tuintjie maak dit troeteldier-vriendelik. Eienaars het selfs ook dat ons die hooftuin gebruik v...
Sien meer
Apr 2025
Sanette S
5.0
Net een woord: Super! Baie lekker gebly, was die moeite werd!
Sep 2024
Calie H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, naby snelweg om verder te reis. Lekker gebly, baie gerieflik met ons Yorki honde/kind.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 WEG Louw Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Old Roastery Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 WEG Louw Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fda14cca91e620c29493ec178e4663c9cd7baf06820556e2ed07897858e41a2c5b3de6812d1c18cd41c014113c942336fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 22 WEG Louw Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.091852710467 26.152551223279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang