Successfully reported
+14

Old Time Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Time Gastehuis is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë, gerieflik naby die hoofroetes geleë en net 'n uur van Johannesburg af.

Die verblyf is heeltemal van die netwerk af en gebruik sonkrag, asook gebruik boorgatwaterstelsel.

Die gastehuis beskik oor 4 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Al die kamers het kombuisies met yskassies, ketels, mikrogolwe, breekware en eetgerei. Die Lynx-kamer het ook kook- en braaigeriewe wat perfek is vir selfsorg. Die kamers beskik ook oor TV's met kommersiële DStv-kanale en verwarmers.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe, plonspoel en veilige parkeerplek gebruik maak.

Old Time Gastehuis is geleë vir maklike toegang tot alle doendinge in en om Parys. Doendinge in die area sluit die Afridome, kunsgalerye, restaurante, Vredefortkoepel, riviervlotvaarte op die Vaalrivier, valskermspring en ziplining in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Old Time Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Schilbach Street, Corner Schilbach and Delver Streets, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9f28b2156a4a8fb039f58b860f39a253ab0098feebd447d58e166ae96505d90e66989b1754b03a069e912682d275dcbe8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 27 Schilbach Street Corner Schilbach and Delver Streets 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.911589790529 27.452272474765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang