Successfully reported

Old Transvaal Inn

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Shayne P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Economical. Fantastic as usual, great place for a quick stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Perfect overnight stop. The Inn is centrally located in Dullstroom, quiet and secure. The staff are very helpful and friendly. A heater would have been nice in June.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies, ideaal vir 'n oornag verblyf. Die verblyf was baie mooi, skoon en netjies. Ons het een nag oorgebly op pad Wildtuin toe, dit was presies wat ons nodig gehad het. Die beddens was gemaklik. Daar was 'n sekuriteitswag na ure vir die sleutels en om wag te hou by die motors. Die parkering is naby die kamers, so maklik om in en uit te pak. Dis goed geleë, mens kan stap vir ontbyt na 'n restaurant en na die winkeltjies in die hoofstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome and very well situated. Please just install a shower. It was better than expected for a 'backpacker' concept and very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie ligging en uitstekende diens. Diens was uitstekend van die personeel. Kamer het nie koffie bekers gehad nie en binne 3 minute nadat onder personeel se aandag gebring is, was die probleem uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lekker stil en rustig. Was lekker en rustig. Netjies en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Dit was baie aangenaam en sal weer Old Transvaal Inn gebruik indien nodig. Ek en my dogter het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erma J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was mooi en lekker. Ons het lekker gebly. Daar was egter ander gaste vir wie ons moes vra om rustiger te wees sodat ons kon slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kamer is pynlik netjies en alles (behalwe melkies vir koffie) is beskikbaar. Heerlik in ouwêreldse milieu geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlik vir 'n week lank daar gebly. Die kamer was gerieflik met 'n kaggel wat 'n heerlike atmosfeer geskep het, veral met die koue, nat weer. Basiese geriewe beskikbaar gewees en loopafstand van alle winkels af. Eienaar baie behulpsaam, dankie. Sal dalk net 'n klein yskas in die kamer aanbeveel, maar verder baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMmUVflZKvPWKlfGgEi7Beyvtn9VkDYlhvxzOuRfNE95vGZQOwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 62 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418072818276 30.107753276825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang