Successfully reported
+26

Old Vic Traveller's Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R295 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Old Vic Traveller's Inn bied gasteverblyf of selfsorg en is langs 'n natuurreservaat in Mbombela (Nelspruit) geleë. Die eienaarbestuurde lodge is ideaal geleë naby die middedorp.

Verblyf by Old Vic Traveller's Inn bestaan uit verskeie akkommodasie-opsies. Die kamers is gemeubileer met óf dubbelbeddens met enkelbeddens óf stapelbeddens, en hierdie kamers het toegang tot óf 'n en suite- óf aparte badkamer. Die en suite- en selfsorgkamers het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV vir mediavermaak.

'n Paar van die eenhede het basiese kombuistoebehore, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis waar hulle hul eie maaltye kan voorberei. Die gastehuis spog ook met 'n volledig gelisensieerde kroeg met 'n pooltafel, 'n swembad, 'n braai-area en 'n kinderspeelarea.

Vir die avontuurlustiges; die gashere het 'n privaat toermaatskappy wat verskeie toere deur die stad, die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede aanbied.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Johan W
5.0
Baie lekker ondervinding, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Gerieflik, skoon en netjies.
Apr 2025
Linda N
4.8
Area was stil en rustig en sonder geraas. Kon 'n goeie nagrus inkry. Het tuis gevoel by Old Vic's Inn. Eienares het moeite gedoen om vroeg op te staan...
Sien meer
Jul 2024
Gordon P
Saam met lewensmaat
4.6
Was peaceful. Not with family but as a lone traveller, it will be nice. The shower was only hot or cold all the time, so that was the o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Kyle G
4.2
Safe and quiet. My stay was a very quiet and safe place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Michael B
Saam met lewensmaat
4.2
Was bededgoed meer gereeld, dit ruik baie benoud en nie vars nie. Die bededgoed kan meer gereeld gewas word, dit ruik nie vars nie. Die kamers is baie...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Old Vic Traveller's Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 295
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 295
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 295
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d19e354c0f40ae5c7fed4ac0dfe41afbe9734abaa01c24f408bd7bcb65191af565582976082e11e48dd57e635dc44f8323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R295 per nag, vir 1 mens 28 5 1 5 12 Impala Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.493881158585 30.98577097057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang