Successfully reported
+15

Olden Rose Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 and 14 Herman Street, Lephlale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olden Rose Guest House grens aan die Mokolorivier en is in 'n welige tuin in die myndorp Lephalale geleë, en bied gerieflike en rustige verblyf aan gaste wat hierdie lowerryke deel van die Limpopo-provinsie besoek.

Hierdie gastehuis bied 'n opsie van óf 2 gesinskamers, 6 luukse kamers, 4 standaardkamers of 'n standaard dubbelkamer. Die gesinskamers kan elk tot 3 gaste akkommodeer, terwyl die ander kamers elk 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag het. Al die kamers het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Gaste het volle toegang tot die welige groen tuine asook die braai-area op die perseel.

Gaste kan die D'Nyala Natuurreservaat besoek of sou hulle kies om te ontspan en by die gastehuis te bly, kan hulle 'n duik in die swembad geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 12 and 14 Herman Street, Lephlale, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 and 14 Herman Street, Lephlale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb756d71dc4dec6cc1cf54507264b6caeaf027b63668248b5d737173bb82e56d1ec9d466dd4bec59093fe8940822c5d0480c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 and 14 Herman Street Lephlale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.678291200171 27.733277597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang