Successfully reported
+19

Olienhout Cabin @ Platbos Log Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 920 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Olienhout Cabin @ Platbos Log Cabins is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat tussen ander hutte op 'n skilderagtige plaas geleë is. Dit is geleë in 'n grootliks onontdekte vallei teen die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n etenstafel met sitplek vir 6 en maak oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is.

Die eenheid lei na 'n lieflike dek met sitplek buite en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die area bied verskeie doendinge, insluitend vlieghengel, voëlkyk, voetslaan na die waterval of langs die Fynbos-roete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek Bergoord, en bergfietsry. Weens die afgeleë ligging van die eenhede word gaste wat in die hutte bly aangeraai om met 'n hoëvryhoogtevoertuig te reis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 322

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olienhout Cabin @ Platbos Log Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 920
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 920
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek Road, 12 km from Rawsonville, Breede River Valley, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250f6d1bdb25cddd7a08367890de9ef5def05924738809675e23e2a9c55ced300f335a5dd8465c407c0b4f911297d5a55c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639006886257 19.19435167149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang