Successfully reported
+12

Olienhuys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie, wag Olienhuys gaste op De Pakhuys Plaas in. Die plaas word besit deur die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf vir avontuur- en natuurentoesiaste.

Dit is 'n luukse chalet wat vernoem is na die bome wat in die omgewing groei. Dié chalet kan tot 5 gaste akkommodeer. Dit het 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n kinderbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met plaaslike kanale in. DStv-toegang is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Vanuit die eenheid kan gaste die panoramiese uitsigte oor die majestueuse Cederberge geniet terwyl hulle van die buitebraai-fasiliteit gebruik maak. Hierdie eenheid is ongeveer 50 m vanaf die gemeenskaplike swembad. Doendinge in die area sluit rotsklim, voetslaan, bergfietsryroetes en nog baie meer in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olienhuys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad94d962b84553ae8c1b7b389848adfef71552a4be33f7c48e6a1f4f23ea3884f1d9ce87a5630f308e04a6d244b00a90e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense 1 5 1 4 Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120584648215 19.059210151632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang