Olifants Rest
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3990 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Olifants Rest bied 'n gerieflike en netjiese eenheid in Marloth Park, 'n wildbewaringsgebied langs die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier.
Die eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk dubbelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede, derde en vierde slaapkamers deel 2 aparte badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Elke slaapkamer het lugversorging.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, ysmasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4. Die kombuis vloei in 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en gratis WiFi. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met oorgenoeg buitesitplek.
Gaste het toegang tot veilige, skaduparkeerplek en braaigeriewe net buite die eiendom. Daar is ook 'n lieflike swembadarea met bykomende braaigeriewe vir daardie warm somersdae. Die eiendom is gerieflik naby die Lionspruit-wildreservaat geleë, en die Malelane-hek na die Krugerwildtuin is 42 km weg vir diegene wat verder wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3990 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Olifants Rest het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3990 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang