Successfully reported

Olifantskop Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Nicole D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Breathtaking. Olifants Cottage is an absolute gem, we had such an unforgettable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, mooi, skoon, veilig, vriendelike eienaars, lekker gebly. Baie lekker gebly, regtig 'n spesiale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisette
Olifantskop Cottage
Was heerlik om julle hier by Olifantskop Kothuis te kon ontvang. Netjiese en aangename gaste soos julle altyd welkom!

Imogen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A wonderful stay in the countryside, near enough to the city for a weekend. The cottage is delightful, well appointed, and cool on a hot day! The settings and views are very pleasing. The host was considerate and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Jammer dit was net 1 aand, sou 'n week kon bly. Baie netjies en mooi en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Rustige plaasverblyf in pragtige Boland. Ons as groep van vier was aangenaam verras deur die netjiese, goed toegeruste en ruim kothuis op Olifantskop. Ons kon rustig kuier en die lekker stoep met ingeboude braai was die ideale plek vanwaar ons die pragtige natuurskoon en sonsondergange kon bewonder. Soos ons dit beleef het, kom hierdie vakansiehuis niks kort nie. En met 'n baie aangename gasvrou kan 'n mens nie anders as om weer hierheen terug te wil kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Die huis was baie netjies en pragtig. Dit is 'n vreeslike mooi plaas met so 'n mooi uitsig. Die diens was puik, en almal so vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan. Diens was puik. Sal beslis weer gaan. Die huis is pragtig, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Pragtige natuur en uitsig. Sien uit om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisette
Olifantskop Cottage
Dit was 'n voorreg om Izelle-hul te huisves, gawe en netjiese gaste! Altyd welkom!!

Johan M
Kort verblyf
4.4
Mrt 2021

Rustige plaasomgewing vanwaar jy die streek kan verken. Geleë naby Wellington, op 'n werkende plaas. Die omgewing is mooi en omring met berge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Pure plaas. Ongelooflik oulike plek met alles tot jou beskikking. Kombuis is ten volle toegerus met alles jy dalk mag benodig. Lekker groot ruim vol badkamer. Die beddens slaap heerlik (met kwaliteit wit linne). Ons het tot laatnag buite op die dek gesit, vuur gemaak en heerlik gekuier. Heel ontspanne atmosfeer wat net plaaslewe kan bied. Lisette is 'n uitstekende en vriendelikste gasvrou. Sal vir seker weer 'n draai gaan maak vir 'n vinnige plaaskuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisette
Olifantskop Cottage
Baie Dankie Dewald vir komplimente!! Julle was ook aangename en netjiese gaste, kom kuier gerus weer!

Elizabeth L
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2020

Superb facilities, breathtaking scenery. My friends and I got together in the Boland as we have studied together in the 70s. The farm cottage at Olifantskop, was ideal as it provided us with excellent accommodation and a peaceful and relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lisette
Olifantskop Cottage
It was a real pleasure to host you. We hope to see you in the near future. Friendly regards, Lisette Olifantskop Cottage

Rosslyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2020

A most enjoyable weekend. The electric blankets a real bonus in the cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisette
Olifantskop Cottage
It was a real pleasure to host Rosslyn and her happy family! Always welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantskop Farm, Old Hermon Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273884fcdb74a8c8c19fe69738c3c4e3a0450e1651d3cf9b8972da2a1903d10e5722f33c87449f080076d63d7c3ceb7a0dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 Olifantskop Farm Old Hermon Road 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.587632093255 19.006406664848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang