Successfully reported

Olive Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Bernize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Dankie, vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Olive Cottage
Julle is meer as welkom, baie bly dat julle die verblyf in Olive Cottage geniet het.

Ans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onverbeterlike verblyf in pragtige area. Dis uiters netjies, ruim, elke ding op sy plek met elke elektriese toestel waaraan jy kan dink. Dis privaat en veilig. Estelle is perfekte gasheer/vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Olive Cottage
Ans en haar man is die perfekte gaste. Hulle is enige tyd welkom by Olive Cottage.

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lovely stay. Excellent value for money. The unit had everything I needed and more. Friendly hosts and a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Olive Cottage
Hallo Baie dankie, hoop om jou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Olive Cottage
Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is enige tyd welkom.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Skoon, netjies, veilig in 'n mooi omgewing. Ons het die eenheid skoon en netjies gevind. Dit is uiters gerieflik en goed toegerus. Estelle het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy was ten alle tye beskikbaar en behulpsaam. Ons sal die eenheid beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Very good stay. It was all I needed for a weeklong stay - like home from home. Thank you so much, I'll definitely make use of your service again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Olive Cottage
Hallo. Baie dankie vir die goeie review, waardeer. Geseënde Kersdag vir jou en jou gesin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Cranko Avenue, Kirstenhof, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d5cb1550c70ee317092cb6443d0e920abba650c6a11abc8e7749ac41aa2d54c87fe879b98576869add1d5c1ef3bfb2bc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 26 Cranko Avenue Kirstenhof 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0665469 18.4558183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang