Successfully reported
+20

Olive's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Anchor Lane Admiral island, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive’s Nest bied twee bekoorlike tuinwoonstelle geleë op die rustige residensiële landgoed Admiral Island, binne die Port Owen Marina-vakansieoord. Slegs 100 meter van die pragtige Bergrivier, waar dit in die Atlantiese Oseaan vloei, is hierdie en suite-eenhede deeglik toegerus vir korttermynverblyf – wat hulle ideaal maak vir paartjies of enkelreisigers wat 'n stil en gemaklike kuswegbreek soek.

Elke eenheid sluit 'n kombuisie, gemaklike beddens, en alle linne en badhanddoeke in. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, en veilige parkering word voorsien.

Hier ontmoet landelike sjarme die rustigheid van die waterfront. Gaste kan gerieflike toegang tot 'n verskeidenheid geriewe in die omgewing geniet, insluitend restaurante, kroeë, koffiewinkels, 'n teekamer, skoonheidsalon en haarkapper, alles binne maklike loopafstand van die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roberto Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 23 Anchor Lane Admiral island, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Anchor Lane Admiral island, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78fd3fa799c80142d989c7092a364035b46fed64fc3dee601f00231bf3728e100a96182716f41cf018d69116c638ffe682d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 23 Anchor Lane Admiral island Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.789497799872 18.149012907304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang