Successfully reported
+11

Olivia's Secret

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olivia's Secret is 'n romantiese kothuis wat tussen die boomtoppe in Magoebaskloof skuil en bied asemrowende uitsigte oor die groen woud en heuwels in die verte, wat hierdie kothuis perfek maak vir gaste wat 'n rustige wegbreek onderdompel in die natuur wil hê.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet.

Die ruim stoep maak oop na 'n dek wat 'n plonspoel het wat oor die heuwels in die verte uitkyk. Daar is ook ligstoele en braaigeriewe. Gaste kan in die lieflike welige tuin ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sarel S
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Baie, die perfekte wegbreek.
Sep 2025
Harry L
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, relaxing, and well-organised. My stay was comfortable and enjoyable. Ralph was so friendly and helpful throughout.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hester D
Saam met lewensmaat
5.0
N plek om jouself weer te vind met die mooiste natuurskoon. Olivia's Secret is vir seker n juweel weggesteek in n woud. Die uitsig is ongelooflik mooi...
Sien meer
Mrt 2025
Neola U
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking. This place is more than what is advertised. Where rustic meets elegance! And the scenery is breathtaking! I highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Melissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! The place was magical, the host was incredible, and we will definitely book at Olivia's Secret again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Olivia's Secret het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d3b41e7e1c40f9d4a6e4669153f8eed81feb47489604bc34caadbf5cfd0334481e4d6880a709fc3ffdb4255fddd8f63ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 A47 Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878085223904 30.010158214817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang