Ollivanders Estate
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B5,, Mr551 Road, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ollivanders Estate is in Shongweni, die Vallei van 1000 Heuwels, geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, 30 minute se ry vanaf Durban sentraal.
Die landgoed kyk uit oor die Shongweni-dam en bewarea. Verblyf by Ollivanders Estate bestaan uit 7 kothuise wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 persone, en 3 van hierdie eenhede het 'n goed toegeruste kombuisie. Alle eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die landgoed bied ook 'n swembad en 'n braai-area, wasgoeddienste, 'n gastesitkamer asook kinderoppasser op afspraak.
Vir die korporatiewe reisiger is daar 'n konferensielokaal met standaardtoerusting wat te huur is. Troues en ander spesiale geleenthede met versierings kan ook voorsien word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Ollivanders Estate is ideaal geleë 10 tot 20 minute se ry vanaf Hillcrest en Pinetown, waar 'n mens verskeie sakegeriewe, winkels en restaurante, hospitale en ander besienswaardighede kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- B5,, Mr551 Road, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ollivanders Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B5,, Mr551 Road, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang