Successfully reported
+11

Olympus Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olympus Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in Olympia, Windhoek. Dit is ideaal vir gaste wat die gewilde dorp wil verken of selfs vir sakereisigers aangesien dit baie sentraal geleë is.

Verblyf is beskikbaar in 3 gesinskamers, 'n 2-enkelbedkamer en 6 dubbelkamers. Die gesinskamers het elk 'n koninggrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die ander gastekamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort of albei.

Hierdie kamers het elkeen ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Sekere kamers het privaat braaigeriewe, en alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembadarea.

Die gastehuis is naby winkels, die poskantoor, 'n apteek en 'n pizza-restaurant. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo
  • Gaste dink Olympus Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89d90a3b8cf0712049e6a9ab47af8a0f0fdb2dc38d9c14c0e9ef388cece5b15626a7e970cb87f5a5d0cfbf476aab5a2372bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Paul Nash Street Olympia Erongo 021 201 8901 08:00-18:00 10:00 -22.601543350808 17.09423977473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang