Omdraai Guest Farm and Venue
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
Vanaf
R1 300R910 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Omdraai Guest Farm and Venue bied gerieflike, moderne verblyf en 'n trou-venue op 'n werkende plaas net buite Ficksburg in die Vrystaat. Die plaas is naby Lesotho se grens en bied 'n ononderbroeke uitsig op die Malutiberge. Die plaas is naby groter stede wat dit die ideale ligging vir 'n vinnige naweekwegbreek met buite-aktiwiteite maak, 'n wegbreek waar jy hartlike gesinsgasvryheid te wagte kan wees.
Verblyf is beskikbaar in 6 Lesaka Kamers en 'n aparte kothuis. Die beddens is met gehaltelinne opgemaak en daar is lekker sagte handdoeke in die badkamers.
Die Lesaka Kamers het elk sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kothuis is apart van die hoofhuis en het 4 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 'n enkelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en toilet en die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Geriewe sluit 'n TV, 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie in. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar indien gaste dit vooraf reël.
Gaste kan die ou, tradisionele plaasdam gebruik om in te swem en stap/draf roetes geniet. Droogskoonmaakdienste is ook beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek word voorsien en WiFi is beskikbaar by die kantoor.
Die Omdraai Guest Farm and Venue het 'n dranklisensie en daar is gaskoeldranke, bier en wyn beskikbaar by die 'Melkstal'.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Omdraai Guest Farm and Venue het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang