Successfully reported

Ommihoek Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Nadia (jacoba) P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Beste ooit. Baie lekker. Baie skoon. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie Nadia vir jou en ouma Sarie en Luan se oornag by ons. Dankie dat ek julle vir julle gerief na Bonaledi kon skuif sodat julle gerieflik kon bly.

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Wonderlike verblyf. Baie skoon, netjies, en goed ingerig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie, Francois, veral omdat ek julle Bonaledi toe kon skuif sodat julle 'n groter selfsorg eenheid kon hê met 'n lugversorger. Waardeer julle.

Thereza H
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Waardeer jou terugvoer, Thereza. Baie dankie.

Lesego N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Excellent. Quiet place for family vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
And there you and the family are regular guests! We appreciate you always.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie Ruduan. Heerlik om jou en Coleen te huisves. Dankie dat ek julle na Bonaledi kon skuif vir julle gerief.

Dorette V
1 nag Saam met vriende
3.2
Mei 2025

Nie soos op webwerf/toep bespreek. Ons het nie by Ommihoek tuisgegaan nie. Ons is 'n uur voor ons daar gearriveer het, in kennis gestel dat ons by die eienaar se ander gastehuis, Bonaledi, sal tuisgaan. Die rede wat verskaf is, is dat ons by Bonaledi lugversorging gaan hê. Volgens die inligting op die webtuiste het Ommihoek egter ook lugversorging. Die alarm by die parkeerarea het elke keer afgegaan wanneer ons verby die voertuie gestap het. Die een kamer se dubbelbedmatras was nie gemaklik nie. Die gaste het na mekaar toe gerol en kon dus nie veel slaap nie. Die tweede kamer het koffiemaakgeriewe gehad, maar geen teelepels nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Dorette. Jammer dat julle die kamers by Bonaledi nie gerieflik gevind het nie. Ommihoek se dubbelkamers het nie lugversorgers nie, net die selfsorgeenhede. Ek het nie kennis gedra van die bed nie, jammer en teelepels en ander eetgerei in die laai van die tafel waarop koppies en ketel staan.

Gert D
1 nag Besigheidsreis
2.4
Mei 2025

Sal nie aanbeveel nie. Benodig opknapping. Oud. Nie skoon nie. TV werk nie. Badkamer baie oud.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer dat jy die selfsorg eenheid nie so gerieflik gevind het nie.

Lida O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly net probleem gehad die laaste oggend was daar geen water nie. Baie lekker was net die laaste oggend dat ons geen water gehad het nie, maar dit was 'n dorpsprobleem gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie, waardeer julle. Jammer vir die dorp se water en krag probleme aanhoudend.

Lesego N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Great, wonderful. Wonderful, relaxed and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Thanks Lesego! I appreciate that you enjoyed your stay.

Fiona V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyKzAXXvk0REhE2VrJ1I3mei3HhSe7YQkevzUaeJV0WJZXVtqeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 29 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.155246656393 26.159671036176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang