Successfully reported
+13

Ommihoek Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ommihoek Gastehuis is geleë in 'n stil area in die dorp Lichtenburg in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Die gastehuis is nie ver van die middestad af nie, met winkels en restaurante.

Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers, en 1 tweelingkamer. Elke selfsorg-eenheid kan 3 gaste akkommodeer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Elke selfsorg-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met WiFi, lugversorging en/of 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof.

Die 3 dubbelkamers het 'n koningingrootte-bed, en die tweelingkamer het 2 driekwartbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die kamers het plafonwaaiers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met DStv of Open View. Die gastehuis bied braaigeriewe, veilige parkering.

Die eiendom is ideaal vir gesinne of kontrakteurs.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Nadia (jacoba) P
Gesin met tieners
5.0
Beste ooit. Baie lekker. Baie skoon. Baie vriendelik.
Mrt 2025
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Wonderlike verblyf. Baie skoon, netjies, en goed ingerig. Baie lekker gebly.
Feb 2025
Thereza H
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly, eienaar was baie vriendelik.
Aug 2024
Lida O
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly net probleem gehad die laaste oggend was daar geen water nie. Baie lekker was net die laaste oggend dat ons geen water gehad het nie, ma...
Sien meer
Jun 2024
Lesego N
Gesin met klein kinders
4.8
Excellent. Quiet place for family vacation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Ommihoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyKzAXXvk0REhE2VrJ1I3mei3HhSe7YQkevzUaeJV0WJZXVtqeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 29 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.155246656393 26.159671036176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang