Successfully reported

On Grandis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Birka B
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustige atmosfeer en mooi gedekoreer. Dit was heerlik stil en die uitsig van die stoep is pragtig. Die badkamer is 'n belewenis, en die stort is baie lekker. Daar was 'n paar klein goedjies wat gepla het, maar nie so dat ek nie weer sal gaan nie. Bietjie teleurstellend was dat die leer en reëlings nie daar was soos op die foto - ek sou die foto opdateer. Daar is twee eenhede en dit is nie lekker klankdig nie. Die airfryer was nie afstof nie. 'n Terry lappie sou ook lekkerder gewees het as mikrovesel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Baie dankie vir jou terugvoering. Die munisipaliteit het my opdraand gegee oor die leer en die reëling - so ek het liewer verwyder. Ek sal die foto opgradeer.

Alvina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Romantic. Best of the best! This was our one year anniversary getaway and it was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Hallo Alvina, thank you very much for your beautiful review. So glad you enjoyed your stay with us.

Melody C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing and cosy. Cosy, relaxing and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Hallo Melody, thank you so much for taking the time and thank you for the lovely review.

Rita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Alles was perfek, en ons gas het baie ekstra myle geloop. Lieflike, stil area. Pragtige, smaakvolle décor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Baie dankie, ek waardeer die terugvoer. Ek is bly julle het lekker gebly.

Sandra V
1 nag
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ek en my dogter het heerlik daar oorgebly, sal definitief weer kontak indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies. Dit was baie lekker. Sal 'n TV in die kamer aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Hallo Gerda, baie dankie. Ek is besig om te kyk na die TV opsie.

Marike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie netjies, hou van dekor. Mal oor die kaggel vir die koue. Baie netjies en hou van dekor. Mal oor die kaggel wat ons kon aansteek toe dit so koud was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Hallo Marike, baie dankie vir jou terugvoer. Bly jy hou van die dekor en daai stofie is 'n wenner in die Kaapse koue!

Nicole P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. Beautiful place. Nini was amazing and kind. We had an amazing time. The place is clean. The bathroom was the highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Thank you, Nicole. That is very kind. Looking forward to hosting you again next time you visit Stellies!

Marizelle N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Excellent stay. Cosy, well located, excellent place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Thank you, Marizelle! I appreciate your response. Love to see you next time you visit Stellenbosch!

Christie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die enigste ding wat gepla het, is dat die bed 'n dubbelbed is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelmina
On Grandis
Dankie vir jou terugvoer. Ek gaan beslis kyk na daai groter bed!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Wilhelmina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 159
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Grandiceps Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf294d1a6b8f8f4458ab7886036bb6fe8420e0e691b5ce27cc9af2088a8e86e4f612810f42acebf4bc574b3e469baa1431e65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 159 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 11 Grandiceps Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967641427776 18.855273593983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang