Successfully reported
+20

On Grandis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Grandiceps Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 159 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On Grandis is 'n pragtig ingerigte woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die rustige Paradyskloof in Stellenbosch. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek na hierdie gewilde bestemming in die wynlande.

Die oopplan-woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor lugversorging, 'n eetarea en 'n gemaklike rusbank. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos verskeie wynplase, winkels en restaurante. Die Universiteit Stellenbosch is ongeveer 5 km weg, terwyl besienswaardighede soos Roete 44 ongeveer 5,9 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Kaggel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Birka B
5.0
Rustige atmosfeer en mooi gedekoreer. Dit was heerlik stil en die uitsig van die stoep is pragtig. Die badkamer is 'n belewenis, en die stort is baie ...
Sien meer
Okt 2025
Alvina F
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic. Best of the best! This was our one year anniversary getaway and it was amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Melody C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and cosy. Cosy, relaxing and just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Rita B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek, en ons gas het baie ekstra myle geloop. Lieflike, stil area. Pragtige, smaakvolle décor.
Jul 2025
Sandra V
5.0
Uitstekend. Ek en my dogter het heerlik daar oorgebly, sal definitief weer kontak indien nodig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Wilhelmina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 11 Grandiceps Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink On Grandis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 159
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 159
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Grandiceps Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf294d1a6b8f8f4458ab7886036bb6fe8420e0e691b5ce27cc9af2088a8e86e4f612810f42acebf4bc574b3e469baa1431e65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 159 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 11 Grandiceps Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967641427776 18.855273593983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang