Successfully reported

On Point Guest Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Weskus-beskus! Ons het baie lekker gebly! Ons was 4 volwassenes en 2 kinders (tieners). Die plekkie is baie netjies en modern binne met alles wat nodig is. Die handdoeke is 'n bonus! Dis ook lekker dat daar koffie, tee, suiker en melk is. Dis lekker naby aan die see en sentraal geleë vanaf die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige see uitsig! Ons het die tydjie baie geniet, die woonstel is onder aan die huis waarin die eienaars bly. Alles is baie netjies en modern. Koffie masjien was 'n groot bederf. Die huis is nader aan die see as wat dit voorkom op die foto's. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hemel op aarde. Verblyf was fantasties. Rustig. Uitsig wonderbaarlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazlyn G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Relaxing, peaceful, just what we needed. We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen B
1 nag
4.8
Aug 2025

A little piece of heaven, so tranquil and a step or two to the ocean. What a lovely gem, great location and the apartment had everything we needed for our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23fd7b359607db2c21f75dec74506cfcfdc72fe5466d64514531bd4dae9d361706f1ce9f9db61c2386244dd548ea3e973ac9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 153 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.737265344119 18.005514516008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang