On the Beach 1
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Zeus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 202R1 468 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
On the Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel aan die strand geleë in die privaat en veilige woonbuurt Paradise Beach in Club Mykonos en beskik oor skouspelagtige uitsigte oor die baai.
Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n H2O-watersuiweraar. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en maak oop op die balkon wat 'n ingeboude braai-area het en oor die see uitkyk.
On the Beach 1 is naby verskeie besienswaardighede soos Club Mykonos, Paradise Beach sowel as die Atlantic Yachting Seilskool geleë. Doendinge in die omgewing sluit swem, watersport, seiljagvaart en 'n groot verskeidenheid plaaslike restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 20 Zeus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Beach 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Zeus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang