Successfully reported

On The Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Annareth B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik rustig by die see. Ons was 4 gesinne wat heerlik gebly het. Baie spasie en lekker stoepies vir braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Goeie ligging. Baie lekker gebly. Perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Baie lekker. Die view is so mooi, ek wil heeldag net op die stoep sit. Ons het baie lekker gekuier en die kinders het dit so baie geniet. Ons wil defnitief gou weer gaan kuier. Die huis is lekker groot, baie lekker spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Asem wegslaan mooi! Nader as dit aan die water kry jy net op 'n boot!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil O
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Uitmuntende verblyf. Fantastiese ligging, fantastiese verblyf teen goeie prys. Wens ons kon langer gebly het as net die naweek, maar ons kon Sondag later uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lane V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantamagories lekker. Ons het dit baie geniet en net die feit dat die vakansiehuis op die strand is, was 'n groot voorreg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Die kuier was lekker in 'n lekker groot huis. Lieflike ligging met pragtige uitsig, alhoewel enkele dinge gepla het. Die badkamers is onprakties. Om deur 'n stort te loop om die toilet te gebruik, een van die slaapkamers met toilet en stort binne die kamer en ander badkamer sonder plafon en lae mure (sodat almal kan hoor en ruik wat jy doen) is nie ideaal nie. Die gasvrou was egter ingesteld daarop om te sorg dat haar gaste gemaklik is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Aswemrowende uitsig, perfek ingerig, sentraal geleë. Ons het die heerlikste vakansie gehad met 'n asemrowende uitsig. Die verblyf is sentraal geleë met veilige parkering. Dit was perfek ingerig met alles wat mens nodig kon kry en ons gasvrou was te alle tye beskikbaar. Ons sal verseker weer terugkeer vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rus en vrede vir die siel! Heerlike wegbreek, goed ingerig. Lieflike gasheer en vrou, help sommer gou wanneer nodig. Baie dankie dat ons jul huis kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34a Saldanha Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMWJiYmIzLTZmYTYtNDAzZS05NmU3LWZmYjk5MjI2NTE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 34a Saldanha Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130726 22.116105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang