Successfully reported

On the Bend

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nols B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Moerse lekker gebly! Ons het baie lekker gebly in hierdie uitstaande verblyf. Baie netjies en goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Hi Nols, Only saw your message now. Thank you for the lekker review. Groete, Les

L_ V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie ligging, netjies en gerieflik. Pragtige oornagverblyf. Netjies en gerieflik, alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike plek, sal weer terugkom. Ja, dis baie netjies met baie goeie ligging en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Les

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Langebaan is a favourite location of ours, so we will be back. The apartment was just perfect for our stay, very comfortable, well equipped and in an excellent location. Our host was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Good morning, Anne, Thank you for your kind words, and we look forward to hosting you again. Kind regards, Les

Lindsey N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die detail & persoonlike touches word opreg waardeer. Baie dankie. Die beste wat ons tot dusver ervaar het vir die jaar(uit die 9 ) deur die webtuiste. Was inderdaad die moeite werd. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en gerieflik. Defnitief bo aan ons lys vir Weskus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Hi Lindsey, Your great review is appreciated. Regards, Les

Conroy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek moet sê dit was fantasties en dit is die moeite werd om daar te wees. Dit was die beste ooit. Ek sal enigeen aanbeveel om die naweek daar deur te bring as jy voel om te gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Hello Conroy, Your excellent review is appreciated. Regards, Les

Beulin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful stay. From start to finish the owner was so incredibly friendly and helpful. The place is neat and has everything you need and more! Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Morning Beulin, Thank you for the great review. Les and Amanda

Gordon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

This is our home away from home when we go on holiday or short breaks. Great location, friendly hosts, very clean, private and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Hi Gordon, Thank you for the great review. Les

Zilta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Will definitely do it again and again. It was a comfortable and relaxing stay. Definitely worth the price and well equipped. I gave no complaints, only praise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Good morning, Thank you for your great review, and we look forward to hosting you again. Les

Kayla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Value for money and will visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
On the Bend
Thank you, Kayla.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab41fecd8ffb45c6fa30396da56cc8d830655ac8aa80499e88fdc16c89dea7cbea022a75891c38a14a668b90f7af7708075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 28 Sporrie Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.104503 18.042921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang