On the Bend
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On the Bend is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang op die grondverdieping van 'n dubbelverdieping-eenheid in Langebaan aan die Kaapse Weskus. Die woonstel het 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer en is net 1,5 km vanaf die seiljagklub en stil strande en 3 km vanaf die hoofswemstrand en sy geriewe.
Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Die eiendom het sonkrag en dus word gaste nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Die kombuisie is met 'n enkelplaatgasstofie, mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die ateljee het 'n braaikamer met 'n ingeboude braai en 'n beskutte stoepie met sitplek. Parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Les Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Bend het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang