On the Bend
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On The Bend is 'n oopplan-selfsorgwoonstel op die grondvloer met sy privaat ingang. Dit is in 'n stil doodloopstraat in Langebaan aan die Kaapse Weskus geleë. Die woonstel het 'n gedeeltelike uitsig oor die strandmeer en is net 1,2 km vanaf die seiljagklub en verskeie skilderagtige strande.
Die ateljee kan tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Die badkamer het 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Die eiendom het 'n sonkragstelsel om kragonderbrekings te voorkom.
Die kombuisie is toegerus met enkelplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Die toegeboude braaikamer het 'n tweesitplek-eettafel en 'n deur wat na die onderdakstoep lei. Parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Les Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Bend het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sporrie Close, Langebaan, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang