Successfully reported
+14

On the Hoek Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

On the Hoek Accommodation is geleë op die oewer van die Swartkopsrivier, naby Blouwaterbaai-strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gemeubileerde eenheid is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf, of enigiemand wat op soek is na 'n naweekwegbreek in 'n ontspanne omgewing.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer, die eenheid is geskik vir 4 gaste. Slaapkamer 1 beskik oor 1 enkelbed, slaapkamer 2 beskik oor 1 enkelbed en slaapkamer 3 beskik oor 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die leefarea sluit 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en kombuisie met 'n stoof, yskas en ketel in. Gaste kan ook 'n ete geniet by 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat oor die rivier uitkyk. Asemrowende uitsigte kan vanaf die dek geniet word wat oor die Aloe-reservaat en rivier uitkyk.

Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit staproetes, voëlkyk, swem, fietsry en visvang in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 13 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ed900ac40199ff67ae3d8aa11c37d9f54a9ff8ae003937752b768d9708f62afa864be66d6b584d8c96b16d0102a3c178a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 13 Amsterdamhoek Road Amsterdamhoek 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.852631219326 25.606351207249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang