Successfully reported

On the Ridge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker memories gemaak en opgevang met ou vriende. Ons het ons kuier baie geniet. Eone is 'n oulike en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin Bezuidenhout B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Exceptional, very homey, extremely friendly host. What an exceptional place, beautiful back garden, clean and super comfortable bed, and Eone is such a lovely person with a perfect personal touch on welcoming guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eone
On the Ridge
Thank you so much, Robin! Hope to see you soon again

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome and safe venue, great views. Stay was wonderful. The host was super friendly and very helpful. Awesome views, some of the best products and equipment available for use. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eone
On the Ridge
Thanks so much, Johan. Appreciate your feedback!

Pinnie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Eone is 'n wonderlike gasvrou. Stylvolle dekor. Baie veilig. Sal dit aanbeveel! Eone is 'n wonderlike gasvrou. Stylvolle dekor, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eone
On the Ridge
Dankie Pinnie. Dit was heerlik om jou en Nadine te ontmoet!

Herman V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Value for money. Beautiful place. Good hospitality and customer service. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eone
On the Ridge
Thanks so much, Janine. It was a pleasure hosting you and Morne.

Jacobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelik, rustig, stylvol en na aan die natuur! Vriendelike ontvangs, wen dekor en beddegoed, gemaklike kombuisgebruik, besondere tuin wat voëls lok. Na aan die natuur en baie rustig. Voel soos 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eone
On the Ridge
Baie dankie, André en Christine! Julle was puik gaste!

Mark W
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Sielsverkokend. My gesin en ek het baie lekker gebly. Die plek is goed ingerig, veilig en as jy hou van 'peace and quiet' is dit aan te beveel. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Twenty Second Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12f1bd73be08f26ae196f2cd30d44916d19dc94e614b383f9735c0a5c5313e5a9cdf0bf05ee53709c621d7a746cbae7106a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3 Twenty Second Street Shelley Point Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.711562106352 17.973682761377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang